Netwerk24

Web Name: Netwerk24

WebSite: http://www.netwerk24.com

ID:158097

Keywords:

,

Description:

Boeke LUISTERBOEK: Ek wens, ek wens, deur Zirk van den Berg Netwerk24-intekenare kan in Januarie na Zirk van den Berg se bekroonde roman, Ek wens, ek wens, luister op Netwerk24! Intekenare sal die voorlesing daarvan tot 31 Januarie kan luister. MySkool #MySkool Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com MySkool En die wenners van Blitsbrein Junior is... 'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied. Leef Volla merk begin én einde Presies 41 jaar nadat prof. Jan van Zyl met sy rooi Volkswagen-kewer by die werk opgedaag het vir sy doktersjaar, het hy sy loopbaan by dieselfde hospitaal afgesluit, in dieselfde kewertjie. Netwerk24TV Duiwelspoort Bloed is dikker as water, of hoe? Netwerk24 se splinternuwe blitsreeks, Duiwelspoort, stel dié gesegde op die proef. Kyk vanaf 14 September elke weeksdag na 'n nuwe episode van 5 minute op Netwerk24. Netwerk24TV Op en Af Netwerk24 se blitsreeks, Op en Af, is ’n komedie en volg die lewe van drie paartjies wat in dieselfde woonstelblok in Kaapstad woon. Op die oog af lyk almal baie gelukkig, maar agter toe deure klop al drie paartjies by ’n aanlyn huweliksberader aan. Netwerk24TV Die Testament Netwerk24 se eerste blitssepie is ’n storie oor familie. Oor nalatenskap. Oor opbou en afbreek. Dit vertel ’n storie van geheime en leuens. Dit is die storie van hoe die sondes van die vaders hul kinders besoek en stel die vraag of bloed werklik kruip waar dit nie kan loop nie. Kyk nou na die 5 minuut episodes. Mediese fondse gaan die entstof wat aan staatspasiënte toegedien word, subsidieer, bykomend tot meer as 7 miljoen lede en afhanklikes vir wie hulle ook gaan betaal. Die farmaseutiese firma Aspen Pharmacare in Port Elizabeth het R3 miljard belê om te verseker sy geriewe is gereed en steriel sodat ’n entstof teen Covid-19 hier vervaardig kan word. Toyota Gazoo Racing se Suid-Afrikaanse deelnemers het Sondag in die 2021-Dakar-veldtydren weggespring ná ’n skitterende voorren Saterdag waarin die stof en klippe behoorlik gespat het, en Maandag sy eerste sneltrajekoorwinning aangeteken.Sainz kraai koning op chaotiese eerste Dakar-dagDakar-wedren: Tyd vir klippe kou Rubriekskrywer Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man. Rubriekskrywer Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur. Hoekom moet ek dit deel? Sodat ons jou kan kontak as daar enige belangrike veranderinge is op jou subskripsie

TAGS: 

<<< Thank you for your visit >>>

Al die nuus. Altyd byderhand.

Websites to related :
Churchill Trust

  Announcing the 2020 Churchill Fellowship Recipients One hundred and twelve positive and determined Australians are now the proud recipients of the pre

Welcome - Improve

  Improve was decommissioned on 18 December 2020. Thanks for your support. Improve team.

AbibitumiKasa.com Reclaim Your

  Learn the history and culture in the languageIn our Afrikan languages is the deep knowledge of our ancestors. Learn greetingsLearn introductionsBasic

Hard Graft Records

  Pre-Order: Evangelion Finally OST 2LP - Yoko Takahashi, Megumi Hayashibara Special Order: Coldplay, Parachutes LP (20th Anniversary Edition, Translu

Graffiti Workshops | Murals | Br

  BRISTOLGRAFFITI WORKSHOPSAND MURALSHOMECOVID-19 POLICYSERVICESABOUTSHOPFAQsCONTACTMoreCOVID-19 UPDATE: Sadly we have had to put our workshops on hold

Personal Futures Network - Home

  Welcome toPersonal Futures and Small Business Foresight This site is about YOUR future—how to anticipate the future, how to plan for your future an

The Anthrotorian

  Your Guide To Christmas Traditions Around The WorldDid you know that the first Christmas card was sent in the UK in 1843? That the most important holi

Early Childhood Education | Nort

  HomeAboutCooinda CottageFlynnWaiting ListAdminCareersCommunity ConnectionsNewsContact UsMoreEarly Childhood Education and CareOpportunities for life-l

Arco Iris Web Designs Retirement

  The webmaster will continue to maintain all personal and educational sites with their own URL at their old addresses. The url arco-iris.com will be au

Cochrane Country Funeral Home

  Memorial and Funeral ServicesCremation, Burial and Pre-planning Welcome to Cochrane Country Funeral Home, also known as Cochrane Funeral Services Inc

ads

Hot Websites