Fotoskool - Leer fotografie op n lekker prettige manier

Web Name: Fotoskool - Leer fotografie op n lekker prettige manier

WebSite: http://fotoskool.co.za

ID:59630

Keywords:

fotografie,Leer,Fotoskool,

Description:

Liewe Fotoskolers,Ek hoop dat elkeen van julle uitsien na 'n heerlike langnaweek, om weer uit te kom en foto's te neem.Ek wil julle asb vra om hierdie e-pos volledig te lees, want ons beplan 'n klomp baie lekker dinge vir fotoskool, en het julle insette nodig...Eerstens... BAIE BAIE belangrik...Databasis opdatering:Indien jy deel wil wees van wat Fotoskool in die toekoms gaan bied, maak asb seker dat jy tyd… Continue Liewe Fotoskolers,Ek hoop dat dit met elkeen van julle nog goed gaan, en dat julle kameras darem nie in "lockdown" is nie.So een keer elke twee jaar moet ek almal dalk net weer herinner aan ons ongeskrewe reels vir kommentaar op ander se foto's:1) As jy negatiewe kommentaar wil lewer, moet liewer nie kommentaar lewer nie. Jou subjektiewe mening is nie noodwendig almal se mening nie, dus moenie iets se soos: "ek hou nie van hierdie foto nie," of "hierdie foto werk nie"… Continue Ek is nie die amptelike woordvoerder van die Fotoskool lede nie, maar ek is oortuig daarvan dat ek namens almal praat wanneer ek baie dankie sê vir dit wat Fotoskool vir ons beteken. Baie dankie aan Igno en Hennie wat hierdie platform aan ons bied om ons stokperdjie uit te leef en te geniet. Ek weet nie wie almal agter die skerms betrokke is nie, maar baie dankie. Iemand maak hierdie webwerf moontlik en van êrens af moet dit sekerlik befonds word.Toe die Fotoskool webblad vir die… Continue Ek het n courtnay 1000  studio lig gekry maar heet geen idee hoe om dit van die kamera af trigger of konneteer nie.Ek het ge-google maar kty nie n antwoord nieDankieDonald Hallo AlmalEk probeer nog uitvind waarom sommige mense sukkel met die oplaai van foto's.Hou julle op hoogte.GroeteIgno Ek deel graag die volgende met julle. HPH Publishing het 'n kompetisie tydens vlak 5 van inperking van stapel gestuur waarin fotograwe uitgenooi was om hulle foto's tydens hierdie tydperk in te stuur. Die uitgewers het toe die beste foto's gekies en 'n boek uitgegee met die titel "Garden Lockdown." Ek is so spyt ons het nie daarvan geweet nie, dan kon ons deelgeneem het. Baie van die foto's op Fotoskool sou beslis goed gevaar het in hierdie kompetisie. Om die boek gratis af te laai,… Continue Minimalisme in die Kunswêreld.Die vorige blog oor diè onderwerp het gehandel oor foto’s wat deur die fotograaf self as minimalisties geklassifiseer is. In hierdie blog kyk ons na kunswerke anders as foto’s (een foto) met die verskil dat die kunswerke wat hieronder geplaas word deur kunskenners as die heel beste minimalistiese kunswerke beskou word. Sommiges is drie-dimensionele werke maar meeste is skilderye.Algemene opmerkingsHeelwat… Continue Minimalisme in die Kunswêreld.Die vorige blog oor diè onderwerp het gehandel oor foto’s wat deur die fotograaf self as minimalisties geklassifiseer is. In hierdie blog kyk ons na kunswerke anders as foto’s (een foto) met die verskil dat die kunswerke wat hieronder geplaas word deur kunskenners as die heel beste minimalistiese kunswerke beskou word. Sommiges is drie-dimensionele werke maar meeste is skilderye.Algemene opmerkingsHeelwat… Continue Die afgelope tyd het party Fotoskolers probleme ondervind om foto's gelaai te kry. Dit wil vir my en Igno voorkom asof die hoofrede is dat die foto's te groot is. Daarom wil ons voorstel dat julle jul foto's eers verklein voordat julle dit laai. Maak dit eers 72 dpi (dots per inch). As dit 'n landskapsfoto is, maak die wydte 1024-2000 piksels. Die hoogte sal self daarby aanpas. As dit 'n portret formaat is, maak die wydte dan 768-1000 piksels. Weer eens sal die hoogte dan daarby… Continue Hello, you need to enable JavaScript to use Fotoskool. Please check your browser settings or contact your system administrator.

TAGS:fotografie Leer Fotoskool 

<<< Thank you for your visit >>>

'n Netwerk vir amateur (en professionele) fotograwe, waar ons op 'n prettige manier fotografie leer.

Websites to related :
Abby Kent Flythe Fine Art

  Welcome to Abby Kent Flythe Fine Art. We are striving to bring you one of the most diverse and highest quality collections of American Indian Jewelry

Battlefleet Naval Battleship Gam

  Battleships Carriers - Pacific NEW: Casual turn-based WW2 Pacific naval strategy Casual turn-based WW2 Pacific naval strategy: move, search destroy,

Avionslegendaires.net - Aviation

  Le site avionslegendaires.net est présent sur le web depuis 1999. Celui-ci regorge de contenus : monographies d appareils, reportages, dossiers aér

Blitz | The UK's Leading Martial

  We detected that your JavaScript seem to be disabled.You must have JavaScript enabled in your browser to utilize the functionality of this website. Bl

つくば市のバイオリン教室♪LinLin

  携帯電話はこちらへ 携帯電話で下記のQRコードを読み取り、アクセスして下さい。外出先からでもアクセスできます。(アドレスはPC用と同じですが、携帯でアクセス

ホットペッパービューティー|美容院

  切りっぱなし外ハネボブの大人グレージュ geny harajuku 【ジェニーハラジュク】 ハンサムショート[池袋,池袋,池袋,池袋駅,池袋,池袋駅,池袋駅]] amie 池袋西

Hier entsteht eine neue Webprsen

  bmve.us Hier entsteht eine neue Webpr senz. Es wurden noch keine Inhalte hinterlegt. A new website is being developed. No content has been uploaded ye

真钱老葡京-真人葡京官方-澳门葡京

  公司简介/ about us 温州市真钱老葡京设备有限公司,创建于1988年,是热收缩机、自动封箱机、封切机等真人葡京官方机械的生产厂家,也是温州市真人葡京官方行业重点骨

Houston Archery Lessons

  LOCATED INSIDEWest Houston Archery11522 Katy Fwy Houston, TX 7704312 Indoor Lanes Dedicated to TeachingA family owned and operated business.James Loes

LINK.ID

  ・TWO TRIBES ・コタニキンヤ. ・Filter Fish ・MILLION GOD BABYS■■■■■■■■■■■■■■■■■■■■ ▼チケット 各バンド予約のみ ※17時00から18時00

ads

Hot Websites