Loader
Most Rated
Plaatkoekies

2 eiers 125 ml suiker...

forkforkforkforkfork

WenResepte van die dag

 

  • Oats en Piesang Rots Koekies

    forkforkforkforkfork Average Rating: (2 / 5)

    Dis die maklikste, lekkerste koekies… koppie botter koppie witsuiker, 3 medium groote , baie ryp piesangs 2 groot eiers, 2 kop koekmeel, tl bakpoeier, tl kaneel, mespunt koeksoda, mespunt neutmuskaat, knyp sout, 2 kop rou oats Room botter en suiker tot mooi lig. maak piesangs fyn , roer deur. Klits eiers een vir een by. […]

    Read more
  • Geurige Hoenderboudjies

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

    6 hoenderboudjies 250 g sampioene 40 ml olie 15 ml worcestershire sous 15 ml asyn 15 ml gekapte ui 15 ml mosterd sout en varsgemaalde peper 1 pakkie Maggi Tamatiesop 400 ml water Meng al die bestanddele behalwe die hoenderboudjies en die sampioene saam. Braai die hoender in ‘n braaipan tot goudbruin. Verminder die hitte […]

    Read more
  • Spesery Sjokoladekoekies

    forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

    Koekblik bederfies jy het nodig: 250g botter1k bruinsuiker2 groot eiers1t vanilla3k meelblom1t bakpoeier1t koeksoda1t kaneel1/2t sout1/2t gemaalde swartpeper100g donkersjokolade, grof gekap Klits die botter en suiker in ¡¥n groot bak tot lig. Klits eiers by, een vir een. Voeg vanilla by. Sif die meel, bakpoeier, koeksoda, kaneel, sout en peper in afsonderlike bak. Voeg geleidelik […]

    Read more
  • Grendadella-Yskaskoek

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

    Bederf vir enige soettand 1 blikkie Ideal melk – baie koud – verkieslik oornag in yskas 2 klein blikkie grenadellamoes halwe kop strooisuiker 3 pakkie suurlemoenjellie 1 kop kookwater 2x200g Tennisbeskuitjies Klop die Idealmelk tot styf, voeg strooisuiker by en dan die grenaddellas. Meng jellie met die kookwater en laat afkoel Meng met die idealmelk […]

    Read more
  • Peri-peri steurgarnale

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

    Jy kan nie anders as om die steurgarnale met die heerlike knoffelsous te bedien nie!” 24 Garnale (Prawns) 150 ml Suurlemoensap 10 ml sout 30 ml peri peri 4 groot knoffel huisies, fyn gestamp 1. Sny die agterkant van elke garnaal oop en verwyder die aar. 2. Maak ‘n pasta aan met die oorblywende bestandele. […]

    Read more
  • GEBRAAIDE WILDSBOUD OF BLAD IN SOETWYN

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

    1 wildsboud of blad 500g skaapskenkel of nek MARINADE: 250ml soetwyn 15ml Worcestersous 60ml olie 60ml appelkooskonfyt 30ml wynasyn 15ml growwe sout 5ml swartpeper 3 knoffelhuisies, fyngedruk Marineer boud vir 2 dae in karringmelk, in die yskas. Gooi karringmelk weg. Plaas die vleis in ?n swaar yster kastrol of kasserolbak bo-op die nekvleis. Gooi die […]

    Read more

What's Hot

  • Nageregte

    Melktert

    Geskiedenis van Melktert Melktert, letterlik vertaal as “melktert” in Afrikaans, is ‘n ikoniese Suid-Afrikaanse nagereg met ‘n ryk geskiedenis wat strek terug tot die… ...more

  • Tradisioneel

    Bobotie

    Geskiedenis van Bobotie Bobotie is ‘n tradisionele Suid-Afrikaanse gereg met ‘n ryk geskiedenis wat die uiteenlopende kulinêre invloede van die streek weerspieël. Die gereg… ...more

  • Potjiekos

    Beesstertpotjie

    Sous 60 ml Brandewyn750 ml droë rooiwyn375 ml blatjang125 ml Worcestersous125 ml tamatiesousbotterbone se vloeistof1 pakkie beesstertsoppoeier250 ml kookwater30 ml gemengde, gedroogde kruie30 ml… ...more

  • Brood

    Karringmelk-en-kruiebrood

    500 g bruismeel2.5 ml sout5 ml roosmaryn2.5 ml gedroogde origanum1 ui, gerasper5 ml gekapte knoffel250 ml gerasperde kaas250 ml karringmelk Metode Meng al die… ...more