Communitas

Web Name: Communitas

WebSite: http://www.communitas.co.za

ID:192002

Keywords:

Communitas,

Description:

Ons vra om verskoning vir die laat plasing van die video Dankie aan almal betrokke wat dit maak werk het!Die video  is gereed!Alle addissionele leeswerk is beskikbaar:Materiaal beskikbaar:Kieskerk: https://kieskerk.com/VBO%20forum/Hoe om VBO punte te laai:  Handleiding vir Predikante of Kursusgangers vir gebruik van nuwe NGKerkdata stelselLeeswerk: DaniëlJLouw HeidiCampbell JanAlbertvandenBerg JulianMüller RRuardGanzevoort Die projek word onderneem deur die Diensgroep Navorsing en Toerusting (Sinode van Wes-Kaapland), in oorleg met predikante oor die hele land. Die navorsing kyk watter konsensus na vore kom in die krisis. Ons beoog ʼn paar rondtes en wil telkens die bevindinge plaas op Bybel-Media se nuwe platform, www.kieskerk.com . Terugvoer is welkom van almal wat wil saam dink en leer in die tyd van afsondering.Blitsnavorsing vir Kieskerk Perspektiewe Praktiese punte aan gemeentes vir nadenke:Kommunikeer duidelik dat hierdie maatreëls met die kennis en inligting wat ons nou het, is wat nou belangrik is. Dit is nie die nuwe normaal nie maar drastiese optrede vir n beperkte tyd. Dit mag ook vinnig verander.Tans moet almal so vinnig en so streng as moontlik maatreëls tref om verspreiding te beperk sodat ons voor die kurwe kan bly. Ons is n land wat kwesbaar is met hoogs aansteeklike siektes.Bedien daarom vanuit die volgende vertrekpunte.Kreatiewe idees vir gemeentes 18.03.2020 Die Sertifikaatkursus is ʼn intensiewe bedieningsvernuwingskursus wat leraars wil help om op ʼn dieper en grondiger vlak weer oriënteer te word t.o.v. hulle bediening.Die kursus in ʼn formaat van nege modules (van 3 dae elk) oor die loop van drie jaar aangebied.Dit word inklusief aangebied, m.a.w. teologie, vaardighede, houdings, roepingsbewustheid en spiritualiteit word aangespreek. Die kursus gee nuwe insigte, maar is ook baie prakties en help mense om innoverend te werk.Hierdie 9 kursusse word tans saam met ons Ekumeniese vennote aangebied, en aanbieding is dus in die meeste gevalle inLW Ons pas die voertaal aan na gelang van die samestelling van die groep; kursusgangers is altyd welkom om in die taal van hul voorkeur te kommunikeer.Mod 1Om die tye en geleenthede te verstaan / About our context – a deeper understanding of the world and times we live in3 – 5 MaartE Volanie Coenie BurgerMod 2Gemeentelike Ekklesiologie / About Congregations – part of the problem or part of the answer?12 – 14 MeiGuillaume Smit Francois HerselmanMod 3DIE TRINITEIT- Die Wonderlike, Vreemde God in Wie Christene Glo / About God – the Triune God of the Bible, Missio Dei and the plot of the Gospel21 -23 JulPieter vd Walt Andre Agenbag Coenie Burger Registreer gerus vir die VBO sessies vir Februarie 2020 wat aangebied word by Communitas in Stellenbosch.Registrasievorms beskikbaar onder die advertensie van elke geleentheid.Kontak:  bleibbrandt@sun.ac.za Hierdie is n praktiese kursus vir beginners wat met behulp van n selfoon en rekenaar wil begin met oudiovisuele kommunikasie en getuienis. Die eerste dag is inleidend (25 Feb).  Die tweede dag (10 Maart), sal die video s wat die deelnemers gemaak het, bespreek word en verder verwerk word deur die groep.Inhoud sluit in:Hoe kan n mens met n selfoon en minimum toerusting videos maak?Hoe kan jy videos gebruik in jou strategie vir n digitale bediening in jou gemeente?Basiese vaardighede vir beginners oor video-maak oor die verskillende genres.Teks, klankbaan, visuele inhoud, storievertel tegnieke, tegniese wenke, redigering, teikengroep en nog vele meer aspekte word aangespreek.Aanbieder:  Neil BuchnerVertel Stories met Videos Registrasie13 FebruarieWil jy graag kinders in jou gemeenskap bedien?Hierdie blits een-dag kursus gaan oor:Die ontwikkelingsfases en geloofsgroei van kindersEffektiewe aanbiedingsmetodes met goedkoop hulpmiddelsVerhoudingsbou en groepsdinamikaDoeltreffende aktiwiteite vir groot en klein groepeKreatiewe handwerk idees met afvalmateriaalLofprysing en gebed met kindersKiX in verskillende konteksteAlle bestaande KiX leiers word uitgenooi na hierdie verfrisser, asook enige ander persone wat meer wil weet oor die tegnieke van KiX bediening. KiX groepe kan by kerke, n nasorg, skool, créche of gemeenskapsentrum aangebied word. Die kurrikulum is gratis beskikbaar in Afrikaans en in Engels.Aanbieders:  Sulet Brümmer en Annelet SlazusRegistrasie KixDie bybelteks is gevul met van die wonderlikste stories. Ons ken almal meeste van hierdie verhale, soveel so dat ons dit aan ons kinders en weer aan hulle kinders oorvertel. Natuurlik moet ons nooit ophou om hierdie stories te vertel nie maar ek nooi julle graat uit om saam te kom luister na en te gesels oor die storie agter die storie. Dit is die wonderlike avontuurlustige verhale van ons Ou en Nuwe Testamentiese manuskripte, en hoe dit uiteindelik bygedra het dat ons vandag n boek die Bybel kan noem.Aanbieder: Peter NagelBybelteks OT Registrasie Woord en fees is ʼn hulpmiddel vir die voorbereiding van eredienste en die ontwikkeling van preke. Dit volg die seisoene van die kerkjaar en maak gebruik van die teksrooster Revised Common Lectionary, Jaar C.Die liturgiese voorstelle gee riglyne wat die gebruiker sal help om weeklikse eredienste makliker voor te berei. Woord en fees sluit aan by die seisoene van die kerkjaar. Vir elke seisoen is daar ʼn basisliturgie wat as raamwerk vir die hele seisoen dien.Agter in die boek is daar liturgieë vir spesiale geleenthede, soos die doop, die nagmaal, begrafnisse en dankoffertyd.Woord en fees kan gebruik word saam met die ander publikasie in die reeks, naamlik Leesrooster vir lidmate.Bestel by Bybel-Media.Laai hier die lys met fokustekste af: Fokustekste 2019-2020 Jaar AInformation and Power Point PresentationsDuring the two-day conference, hosted by Communitas, Ekklesia (Stellenbosch University), andthe Calvin Institute of Christian Worship (Grand Rapids, USA) several South African and international theologians presented papers. The purpose was to explore the relationship between Christian worship and the life and witness of the Church.You will find some of the presentations below:Do this in remembrance of Me_André BartlettEzekiel 47 as a Prime Model of Missional Worship Jacobus Bezuidenhoudt;lament as worship_June DickieMissional Worship conference, lament_June DickieTrinitarian Worship_Coenie BurgerProtest and Missional Worship- Alease BrownA time of reflection and communityA first hand experience of some of the concepts and methods described by Parker Palmer in his book Hidden Wholeness.A rich sharing of the wisdom of the work by the co-founders of the Centre of Courage and Renewal, Marcy and Rick JacksonPossible Skype conversation with Parker PalmerSkilled facilitators help create a safe, quiet, and disciplined space—a Circle of Trust—in which the noise within us and around us can subside, where introspection becomes possible. In large group, small group, and solitary settings, you will explore the intersection of your personal and professional lives, making use of stories from your own journeys, and insights from poets, storytellers, and various wisdom traditions. Kommentaar webmeester May 22, 2021 (8:03) Hekel patroon (DIE ONSE VADER) Reg so. Ek e-pos dit vir jou. Rina May 21, 2021 (9:27) Hekel patroon (DIE ONSE VADER) Hi is dit moontlik u Kan asb vir my die paroon email.baie dankie Rina Colin Gertse May 3, 2021 (4:00) Communitas Personeel 2020 Ek wil great do kursus in lidmaatprediker sertifikaat korrespondensie doen.Geseen Colin webmeester March 18, 2021 (4:54) Hekel patroon (DIE ONSE VADER) Ek maak so. Nicolette March 18, 2021 (4:51) Hekel patroon (DIE ONSE VADER) Goeie middag. Ek I opsoek na die Onse Vader hekel patroon? Kan u dit asb vir my aanstuur webmeester January 7, 2021 (5:33) Hekel patroon (DIE ONSE VADER) Ek maak so. Engela January 6, 2021 (8:04) Hekel patroon (DIE ONSE VADER) Goeie naand, kan u dalk vir my die hekel patroon van die Onse Vader epos. Dit is vir my Moeder va... webmeester December 18, 2020 (8:13) Hekel patroon (DIE ONSE VADER) Die hekelpatroon is net elektronies beskikbaar. Werner Townsend December 18, 2020 (7:50) Hekel patroon (DIE ONSE VADER) Goeie dag. Werner Townsend hier. Sal dit moontlik wees om asb vir my 'n epos te stuur na werner.t... webmeester October 31, 2020 (5:44) Hekel patroon (DIE ONSE VADER) Ek het dit aan jou ge-epos. Groete.

TAGS:Communitas 

<<< Thank you for your visit >>>

Websites to related :
Frankies Frozen Treats |

  We offer a wide range of options to bring big fun and flavor to your next event.  School functions, Bar/Bat Mitzvah, Birthdays (Young Old), Fundra

ABOUT US | IECI

  We bridge the telecommunications gap.INDUSTRIAL ELECTRO-COMMUNICATIONS, INC. (IECI)is well placed at the forefront of the systems integration technolo

Ashwintools Kolkata India-Crimpi

  Ashwin tools specialize in customising crimping and cutting edge technology sourcing next generation solutions from world players and giving our custo

Home Page - Shermco - Shermco in

  WE ARE SHERMCOYour reliable and trusted source for electrical power maintenance, engineering and testing solutions. Shermco is a safe provider of comp

ShadowsRadio.com is for sale | H

  Buy now for: $8,995Questions? Talk to a domain expert: 1-303-893-0552Make 12 monthly payments of $749.58 | Pay 0% interest | Start using the domain to

R. C. TEISA, S.A.

  Ubicación La Locería, Avenida Juan Pablo II Corregimiento de Bethania Panamá República de PanamáLun - Vie, 8:00 a.m. - 4:30 p.m. Sábados, CERRA

Vinilos, CDs y más from dis

  Sello:Tacuara Records, FKDigital Records Cat. n.º: TR05, none Estado del soporte: Soporte: Sello:Vale Music Cat. n.º: VLCD 288-1 Estado del sopo

♩ POPoNAUT - Music Mailorder fo

  Welcome at POPoNAUT - Ticket and Music Mailorder, the experts for electronic music. Here you won't find the usual chart stuff, but only sounds of the

Dark Alternative Music ANZ: Post

  "No You"(1997) byTedium [TDM][Darkwave Electro Industrial Rock].= = =* Footnote:In more detail, the scope of music covered on this site includes: indu

TERMINAL STATE//THXM

  Illegal Space Activity / Trespassed Area 53on Electro Aggression RecordsVisit Terminal State

ads

Hot Websites